Romans 3:11 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Daar is niemand wat verstandig is nie, daar is niemand wat na God soek nie.
Afrikaans (NLV) 2011
Daar is nie een wat verstandig is nie; niemand wat ernstig na God soek nie.
Afrikaans 1933/1953
Daar is niemand wat verstandig is nie, daar is niemand wat God soek nie.
Afrikaans 1983
daar is nie een wat verstandig is nie; daar is nie een wat na die wil van God vra nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
daar is niemand verstandig nie, daar is niemand wat God soek nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Niemand is verstandig nie, niemand vra wat God wil hê nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
niemand probeer om volgens God se wil te leef nie.