Romans 3:13 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Hulle keel is 'n oop graf; met hulle tonge het hulle bedrog gebruik; die gif van adders is onder hulle lippe:
Afrikaans (NLV) 2011
“Hulle keel is soos ’n geopende graf. Met hulle tonge pleeg hulle bedrog.” “Die gif van dodelike slange drup van hulle lippe.”
Afrikaans 1933/1953
Hulle keel is 'n oop graf, met hul tonge pleeg hulle bedrog, die gif van adders is onder hulle lippe.
Afrikaans 1983
“Hulle keel is 'n oop graf, met hulle tonge bedrieg hulle. Oor hulle lippe kom woorde so giftig soos slange,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
“Hulle keel is 'n oop graf; met hulle tonge bedrieg hulle; die gif van adders is op hulle lippe. ”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Hulle sê dinge wat baie sleg is, hulle praat en dan bedrieg hulle ander mense, hulle woorde is so sleg soos die gif van slange.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Hulle kele is ’n oop deur na die doderyk toe. Hulle tonge is vol bedrog. Hulle lippe is vol van die dodelikste gif.