Romans 3:14 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Wie se mond vol vloek en bitterheid is:
Afrikaans (NLV) 2011
“Hulle monde is vol vervloeking en bitterheid.”
Afrikaans 1933/1953
Hulle mond is vol vervloeking en bitterheid.
Afrikaans 1983
hulle mond is vol vervloeking en bitterheid.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
“Hulle mond is vol vervloeking en bitterheid.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Hulle hou daarvan om mense te vervloek en om slegte dinge te sê.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Elke woord wat hulle sê, is gelaai met bitterheid. Hulle vloek links en regs.