Romans 3:16 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Verwoesting en ellende is in hulle weë:
Afrikaans (NLV) 2011
Oral waar hulle gaan, laat hulle verwoesting en ellende agter.
Afrikaans 1933/1953
Verwoesting en ellende is in hulle paaie,
Afrikaans 1983
Hulle laat 'n spoor van verwoesting en ellende agter.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Verwoesting en ellende is op hulle paaie,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Hulle breek alles en hulle maak mense baie seer.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Agter hulle lê ’n spoor van vernietiging en ellende.