Romans 3:17 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En die weg van vrede het hulle nie geken nie:
Afrikaans (NLV) 2011
Hulle weet nie waar ware vrede lê nie.”
Afrikaans 1933/1953
en die weg van vrede ken hulle nie.
Afrikaans 1983
Die pad van vrede het hulle nie leer ken nie,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
en 'n pad van vrede ken hulle nie.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Hulle hou nie van vrede nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Hulle weet nie wat dit beteken om in vrede met ander mense te leef nie.