Romans 3:18 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Daar is geen vrees vir God voor hulle oë nie.
Afrikaans (NLV) 2011
“Eerbied vir God speel by hulle geen rol nie.”
Afrikaans 1933/1953
Daar is geen vrees van God voor hulle oë nie.
Afrikaans 1983
ontsag vir God het hulle nie. ”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
“In hulle oë is daar geen vrees vir God nie.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Hulle respekteer nie vir God nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Hulle het geen eerbied vir God nie.”