Romans 3:2 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Veel op elke manier: hoofsaaklik omdat die woorde van God aan hulle toevertrou is.
Afrikaans (NLV) 2011
Inderdaad! Dit hou baie voordele in. Die belangrikste is die feit dat God sy openbaring aan die Jode toevertrou het.
Afrikaans 1933/1953
Groot, in alle opsigte: ten eerste tog seker dat aan hulle die woorde van God toevertrou is.
Afrikaans 1983
Ja, baie, in allerlei opsigte. Die belangrikste is dat God sy woorde aan die Jode toevertrou het.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Baie, in elke opsig. Want in die eerste plek is die woorde van God aan hulle toevertrou.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Ja, dit is baie belangrik. Die belangrikste is dat God met die Jode gepraat het en dat Hy sy woorde vir hulle gegee het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Ja, tog! God het Hom immers aan Israel kom bekendmaak. Hy het ook toegelaat dat Israel sy woorde en dade op skrif stel.