Romans 3:24 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
om sonder verdienste geregverdig te word uit sy genade deur die verlossing wat in Christus Jesus is.
Afrikaans (NLV) 2011
Maar nou spreek God ons in sy genade vry op grond van die verlossing wat Christus Jesus vir ons verkry het — en dit sonder enige verdienste van ons kant.
Afrikaans 1933/1953
en hulle word deur sy genade sonder verdienste geregverdig deur die verlossing wat in Christus Jesus is.
Afrikaans 1983
maar hulle word, sonder dat hulle dit verdien, op grond van sy genade vrygespreek vanweë die verlossing deur Jesus Christus.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
en tog word hulle goedgunstig op grond van sy genade vrygespreek deur die bevryding in Christus Jesus.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
maar God spreek hulle vry omdat Hy baie goed is vir hulle, omdat Christus Jesus hulle vrygemaak het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Ten spyte daarvan het Hy besluit om ons vry te spreek.