Romans 4:1 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Wat sal ons dan sê wat ons vader Abraham, wat die vlees betref, gevind het?
Afrikaans (NLV) 2011
Abraham is ons aardse voorvader. Hoe pas hy in hierdie prentjie van vryspraak deur die geloof?
Afrikaans 1933/1953
Wat sal ons dan sê, het Abraham, ons vader na die vlees, verkry?
Afrikaans 1983
Wat moet ons nou sê was die geval met ons stamvader Abraham?
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Wat sal ons dan sê het Abraham, ons stamvader na die liggaam, verkry?
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Wat het gebeur met Abraham, die voorvader van die Jode?
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Kom ons kyk gou na Abraham, ons almal se pa in die geloof.