Romans 7:22 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Want ek verlustig my in die wet van God na die innerlike mens.
Afrikaans (NLV) 2011
Ek verheug my immers in my diepste wese in die wet van God.
Afrikaans 1933/1953
Want ek verlustig my in die wet van God na die innerlike mens;
Afrikaans 1983
Diep in my wese vind ek vreugde in die wet van God,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
In my diepste wese verbly ek my oor die wet van God,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Ek dink aan die wette van God en ek is baie lief vir hulle.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
In my binneste is ek regtig bly dat ek God se wet ken. Maar wanneer ek die wet moet doen, wil die res van my liggaam nie saamwerk nie.