Romans 9:13 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Soos geskrywe is: Jakob het Ek liefgehad, maar Esau het Ek gehaat.
Afrikaans (NLV) 2011
In die woorde van die Skrif: “Ek het vir Jakob liewer gehad as vir Esau.”
Afrikaans 1933/1953
Soos geskrywe is: Jakob het Ek liefgehad en Esau het Ek gehaat.
Afrikaans 1983
***
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Soos daar geskryf staan: “Jakob het Ek liefgehad, maar van Esau het Ek 'n afkeer gehad.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Dit is soos daar in die Ou Testament geskryf is: Ek was lief vir Jakob, maar Ek het nie van Esau gehou nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
***