Romans 9:2 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Dat ek groot bedroefdheid en voortdurende droefheid in my hart het.
Afrikaans (NLV) 2011
Ek beleef ’n ontsaglike hartseer, ja, ek dra ’n permanente pyn in my om
Afrikaans 1933/1953
dat dit vir my 'n groot droefheid is en 'n onophoudelike smart vir my hart.
Afrikaans 1983
dat daar by my groot droefheid en voortdurende hartseer is
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
dat ek in my hart 'n ontsaglike droefheid en 'n onophoudelike pyn ervaar.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
dat ek baie hartseer is en dat ek nooit ophou treur oor my mense nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Dit krap my baie om. Die Heilige Gees weet dit. My probleem is Israel.