Ruth 1:4 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En hulle het vir hulle vroue geneem uit die vroue van Moab; die naam van die een was Orpa en die naam van die ander Rut; en hulle het daar omtrent tien jaar lank gewoon.
Afrikaans (NLV) 2011
Albei seuns het met Moabitiese vroue getrou. Die een se naam was Orpa en die ander een s’n was Rut. Hulle het ongeveer tien jaar lank daar gebly.
Afrikaans 1933/1953
En hulle het vir hulle Moabitiese vroue geneem; die naam van die een was Orpa en die naam van die ander Rut; en hulle het daar omtrent tien jaar gebly.
Afrikaans 1983
Die twee seuns het later getrou met die Moabitiese meisies Orpa en Rut. Naomi en haar seuns het omtrent tien jaar in Moab gebly.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Hulle het Moabitiese vroue geneem. Die een se naam was Orpa en die ander een se naam was Rut. Hulle het sowat tien jaar daar gebly,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Die seuns het getrou met vroue wat Moabiete was. Die een vrou se naam was Orpa, en die ander vrou se naam was Rut. Naomi en haar twee seuns Maglon en Kiljon het omtrent tien jaar in die land Moab gewoon.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Die twee seuns het met twee Moabitiese meisies, Orpa en Rut, getrou. Omtrent tien jaar later