Ruth 3:5 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En sy sê vir haar: Alles wat jy vir my sê, sal ek doen.
Afrikaans (NLV) 2011
“Ek sal presies so maak soos Ma vir my sê,” antwoord Rut.
Afrikaans 1933/1953
En sy antwoord haar: Alles wat u sê, sal ek doen.
Afrikaans 1983
Toe antwoord Rut: “Ek sal doen wat u gesê het.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Rut het geantwoord: “Ek sal alles doen wat u sê.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Rut het vir Naomi gesê: “Ek sal alles doen wat jy sê.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Rut antwoord toe: “Ek sal doen wat Ma gesê het.”