Ruth 4:18 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En dit is die geslagte van Peres: Peres was die vader van Hesron,
Afrikaans (NLV) 2011
Hier volg nou die stamboom van Peres: Peres was die vader van Gesron.
Afrikaans 1933/1953
En dit is die stamboom van Peres: Peres was die vader van Hesron,
Afrikaans 1983
Hier is nou die geslagsregister van Peres: Peres was die vader van Gesron,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Hier volg die geslagsregister van Peres: Peres het Gesron verwek
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Hier is 'n lys van die nageslag van Peres: Peres was die pa van Gesron,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Van Peres af lyk hulle familie so: Peres was Gesron se pa.