Ruth 4:19 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En Hesron was die vader van Ram, en Ram van Amminadab,
Afrikaans (NLV) 2011
Gesron was die vader van Ram. Ram was die vader van Amminadab.
Afrikaans 1933/1953
en Hesron die vader van Ram, en Ram van Amm¡nadab,
Afrikaans 1983
Gesron van Ram, Ram van Amminadab,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Gesron het Ram verwek Ram het Amminadab verwek
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Gesron was die pa van Ram, Ram was die pa van Amminadab,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Gesron se seun was Ram en hy was die pa van Amminadab.