Ruth 4:21 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En Salmon was die vader van Boas, en Boas van Obed,
Afrikaans (NLV) 2011
Salmon was die vader van Boas. Boas was die vader van Obed.
Afrikaans 1933/1953
en Salmon van Boas, en Boas van Obed,
Afrikaans 1983
Salmon van Boas, Boas van Obed,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Salmon het Boas verwek Boas het Obed verwek
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Salma was die pa van Boas, Boas was die pa van Obed,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Salmon was Boas se pa en hy was weer Obed se pa.