Song of Solomon 1:11 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Ons sal vir jou goue rande maak met silwernoppe.
Afrikaans (NLV) 2011
Ons maak vir jou oorbelle van goud, met silwer versiersels daarin.”
Afrikaans 1933/1953
Ons sal vir u goue kettinkies maak met silwerknoppe.
Afrikaans 1983
Ons sal vir jou oorbelle van goud maak, met silwerknoppies daarin.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Kom ons maak vir jou goue kettinkies, gestip met silwer.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Ons sal vir jou oorbelle maak van goud met silwer knoppe daarin.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Ons moet vir jou goue oorringe met sulke silwer puntjies laat maak.