Song of Solomon 1:14 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
My beminde is vir my soos 'n tros kamfier in die wingerde van Engedi.
Afrikaans (NLV) 2011
My liefling is vir my ’n bos hennablomme uit die wingerde van En-Gedi.”
Afrikaans 1933/1953
My beminde is vir my 'n tros henna-blomme in die wingerde van Ângedi.
Afrikaans 1983
Die man wat ek liefhet, is vir my 'n bos hennablomme uit die wingerde van En-Gedi.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
'n Bossie hennabloeisels in die wingerde van En-Gedi, is my liefste vir my.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Die man vir wie ek lief is, is vir my soos 'n henna-tros in die wingerd van die stad En-Gedi.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
My liefling is soos die geurige blomme wat wild in En-Gedi se wingerde groei.