Song of Solomon 2:4 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Hy het my na die feeshuis gebring, en sy banier oor my was liefde.
Afrikaans (NLV) 2011
Hy vat my saam na ’n banketsaal toe. Sy liefde vir my is duidelik vir almal.
Afrikaans 1933/1953
Hy het my in die wynhuis ingebring, en sy vaandel oor my was die liefde.
Afrikaans 1983
Hy vat my na 'n feesplek toe; hy straal van liefde vir my.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Hy neem my na 'n wynhuis onder die vaandel van liefde.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Sy sê: “Hy het my geneem na 'n plek waar ons kon feesvier, hy het vir my gewys dat hy lief is vir my.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Hy het my na ’n feesplek toe gevat en almal kon sien hoe lief hy my het.