Song of Solomon 4:6 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Totdat die dag aanbreek en die skaduwees wegvlug, sal ek my bring by die mirreberg en by die wierookheuwel.
Afrikaans (NLV) 2011
Wanneer die dag aanbreek en die skaduwees verdwyn, wil ek na die berg van mirre toe gaan, na die heuwel van wierook.
Afrikaans 1933/1953
Totdat die aandwind waai en die skaduwees vlug, sal ek gaan na die mirreberg en na die wierookheuwel.
Afrikaans 1983
Wanneer die aandwind begin waai en die skaduwees lank word, wil ek na my mirreberg, my wierookheuwel, toe gaan.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Totdat die dag begin asemhaal en die skaduwees vlug, gaan ek na die mirreberg, na die wierookheuwel.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Ek sal na die mirre-berg gaan, na die wierook-heuwel totdat die aandwind waai en die skaduwees verdwyn.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
By mirreberg en wierookberg wil ek vertoef totdat die oggendwind opkom en die nag begin verdwyn.