Song of Solomon 4:7 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
U is almal mooi, my liefling; daar is geen vlek in jou nie.
Afrikaans (NLV) 2011
My beminde, alles aan jou is mooi. Daar is geen fout aan jou nie.
Afrikaans 1933/1953
Alles is mooi aan u, my vriendin, en daar is geen gebrek aan u nie.
Afrikaans 1983
Alles aan jou is mooi, my liefling, aan jou is niks verkeerd nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Alles aan jou is mooi, my liefling, jy is heeltemal vlekkeloos.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
My liefste, alles van jou is mooi, daar is niks foute aan jou nie.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Hoe mooi is jou liggaam nie, my liefste. Alles is so volkome en volmaak.