Song of Solomon 7:3 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Jou twee borste is soos twee jong gemsbokke wat 'n tweeling is.
Afrikaans (NLV) 2011
Jou twee borste is soos tweeling-takboklammers.
Afrikaans 1933/1953
U twee borste is soos twee lammers, tweelinge van 'n gemsbok.
Afrikaans 1983
Jou twee borste is soos takboklammers, soos die tweeling van 'n ribbok.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Jou borste is soos twee jong bokkies, die tweeling van 'n ribbokooi.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Jou twee borste is soos twee jong takbokkies, soos die tweeling-lammers van 'n gasel.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Jou borste is soos twee bokkies, die tweeling van ’n ribbok.