Titus 2:1 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Maar spreek die dinge wat die gesonde leer word:
Afrikaans (NLV) 2011
Maar jý moet die soort leefstyl bevorder wat die gesonde leer weerspieël.
Afrikaans 1933/1953
Maar spreek jy wat by die gesonde leer pas.
Afrikaans 1983
Maar jy moet verkondig wat in ooreenstemming is met die gesonde leer.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Maar jy, verkondig jy wat pas by die gesonde leer.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Titus, jy moet vir die mense die dinge leer wat pas by die goeie dinge wat óns vir die mense geleer het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Titus, gebruik elke kans wat jy het om die regte feite oor God aan ander bekend te maak.