Titus 2:4 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
sodat hulle die jong vroue kan leer om nugter te wees, om hulle mans lief te hê, om hulle kinders lief te hê,
Afrikaans (NLV) 2011
Hierdie bejaarde vroue moet die jong vroue leer om hulle mans en kinders lief te hê
Afrikaans 1933/1953
sodat hulle die jong vroue kan leer om versigtig te wees, hulle mans en kinders lief te hê,
Afrikaans 1983
sodat hulle die jonger vrouens kan leer om liefdevol teenoor hulle mans en kinders te wees,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
sodat hulle die jong vroue kan leer om liefdevol teenoor hulle mans en kinders te wees,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Dan kan hulle vir die jonger vroue leer om lief te wees vir hulle mans en hulle kinders.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Hulle moet ander gelowiges leer wat God van hulle verwag, veral vir die jonger vroue. Hulle moet vir hierdie vroue sê dat hulle baie lief vir hulle mans en kinders moet wees.