Titus 2:7 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Betoon jou in alles 'n voorbeeld van goeie werke: in die leerstellings wat onkorruptheid, erns, opregtheid,
Afrikaans (NLV) 2011
in alles. Jy moet ’n goeie voorbeeld stel, suiwerheid in die leer handhaaf,
Afrikaans 1933/1953
Betoon jou in alles 'n voorbeeld van goeie werke, met onvervalstheid in die leer, waardigheid, opregtheid.
Afrikaans 1983
In alles moet jy self vir hulle 'n voorbeeld stel van goeie werk, suiwerheid in die leer, waardigheid in gedrag,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Stel jy self in alles 'n voorbeeld deur goeie dade, onvervalste leer en waardigheid,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
***
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Wat jou betref, jy moet in alles wat jy sê en doen ’n voorbeeld stel van hoe ’n Christen behoort te leef. Doen goed aan ander mense.