Titus 3:4 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Maar daarna het die goedertierenheid en liefde van God, ons Verlosser, aan die mens verskyn,
Afrikaans (NLV) 2011
Toe het die goedheid van God ons Verlosser en sy liefde vir mense verskyn.
Afrikaans 1933/1953
Maar toe die goedertierenheid van God, ons Verlosser, en sy liefde tot die mens verskyn het --
Afrikaans 1983
Maar toe het die goedheid van God ons Verlosser en sy liefde vir die mens verskyn.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Maar toe die goedheid en menseliefde van God, ons Verlosser, verskyn,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Maar God wat vir ons gered het, het toe vir ons kom wys dat Hy baie goed en lief is vir mense.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Maar toe gebeur daar ’n wonderwerk: God ons Verlosser het vir ons kom wys hoe lief Hy ons het. Sy goedheid was nie lippetaal nie. Nee,