Zechariah 1:13 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En die HERE het die engel wat met my gespreek het, geantwoord met goeie woorde en gemaklike woorde.
Afrikaans (NLV) 2011
Die Here het toe vriendelike en vertroostende woorde gehad vir die engel wat met my gepraat het.
Afrikaans 1933/1953
Toe antwoord die HERE die engel wat met my gespreek het, goeie woorde, troosvolle woorde.
Afrikaans 1983
Die Here het die engel vriendelik geantwoord en hom bemoedig.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Die Here het toe die engel wat met my praat, met vriendelike en troosvolle woorde geantwoord.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Die Here het gepraat met die engel wat vir my moes sê wat alles beteken. Die Here het vir hom gesê dit sal weer goed gaan met die mense van Juda en Jerusalem.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Die Here het die engel vriendelik geantwoord en hom moed ingepraat.