Zechariah 1:18 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Toe het ek my oë opgeslaan en gesien, en kyk, daar was vier horings.
Afrikaans (NLV) 2011
Ek het opgekyk en vier horings gesien.
Afrikaans 1933/1953
En ek het my oë opgeslaan en gekyk -- daar was vier horings.
Afrikaans 1983
Ek het weer 'n gesig gesien. Daar was vier horings,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Ek het opgekyk en gesien: Daar was vier horings!
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Die Here het weer vir my iets gewys. Ek het vier horings gesien.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Sagaria het verder gesê: Ek het weer ’n droom gehad. Daar was vier horings.