Zechariah 1:2 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Die HERE was baie ontevrede in julle vaders.
Afrikaans (NLV) 2011
“Ek, die Here, was baie kwaad vir julle voorgeslagte.
Afrikaans 1933/1953
Die HERE was baie vertoornd op julle vaders.
Afrikaans 1983
Die toorn van die Here het oor julle voorvaders losgebreek.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
“Die Here was vol grimmigheid teen julle voorouers.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Die Here het gesê: “Ek was baie kwaad vir julle voorvaders.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Die Here het vir die mense van Juda gesê: “Ek is baie kwaad vir julle voorouers!