Zechariah 1:20 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En die HERE het my vier skrynwerkers gewys.
Afrikaans (NLV) 2011
Die Here het my toe vier ystersmede gewys.
Afrikaans 1933/1953
Daarop toon die HERE my vier smede.
Afrikaans 1983
Toe laat die Here my vier ambagsmanne sien,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Toe wys die Here vir my vier ambagsmanne.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Toe wys die Here vir my vier ambagsmanne,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Toe laat die Here my ook nog vier ambagsmanne sien.