Zechariah 1:5 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Julle vaders, waar is hulle? en die profete, leef hulle vir ewig?
Afrikaans (NLV) 2011
“Julle voorgeslagte en hulle profete is nou lankal reeds dood.
Afrikaans 1933/1953
Julle vaders -- waar is hulle? En sal die profete vir ewig lewe?
Afrikaans 1983
Waar is julle voorvaders nou? En die profete? Leef húlle vir altyd?
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
“ ‘ “Julle voorouers, waar is hulle nou? En die profete, leef hulle vir altyd?
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
En waar is hulle nou? Hulle is dood. Ook profete lewe nie vir altyd nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Julle voorouers en daardie profete is lankal dood.