Zechariah 12:13 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Die geslag van die huis van Levi afsonderlik, en hulle vroue afsonderlik; die geslag van Símeï afsonderlik, en hulle vroue afsonderlik;
Afrikaans (NLV) 2011
die familie van Levi en die familie van Simi.
Afrikaans 1933/1953
die geslag van die huis van Levi afsonderlik, en hulle vroue afsonderlik; die geslag van S¡me‹afsonderlik, en hulle vroue afsonderlik.
Afrikaans 1983
die familie van Levi en hulle vrouens, die familie van Simi en hulle vrouens,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
die familiegroep van die huis van Levi op sy eie, en die vroue op hulle eie; die familiegroep van Simi op sy eie, en hulle vroue op hulle eie;
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
die nageslag van Levi, die nageslag van Simeï,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Levi en Simeï, elkeen op sy eie.