Zechariah 2:1 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Ek het weer my oë opgeslaan en gekyk, en daar was 'n man met 'n meetsnoer in sy hand.
Afrikaans (NLV) 2011
Toe ek weer sien, was daar ’n man met ’n maatlyn in sy hand.
Afrikaans 1933/1953
En ek het my oë opgehef en gekyk -- daar was 'n man met 'n meetsnoer in sy hand.
Afrikaans 1983
Ek het weer 'n gesig gesien. Daar was 'n man met 'n maatlyn in die hand,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Ek het opgekyk en gesien: Daar is 'n man met 'n maatlyn in sy hand!
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Die Here het weer vir my iets gewys. Ek het 'n man gesien, en in sy hand was 'n tou om die stad Jerusalem te meet.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Vir ’n derde keer het ek gedroom. Dié keer het ek ’n man met ’n maatband in sy hand gesien.