Zechariah 2:3 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En kyk, die engel wat met my gespreek het, het uitgegaan, en 'n ander engel het uitgegaan hom tegemoet,
Afrikaans (NLV) 2011
Die engel by my het gegaan om ’n tweede engel wat na hom toe kom, te ontmoet.
Afrikaans 1933/1953
En meteens kom die engel wat met my gespreek het, vorentoe; en 'n ander engel het te voorskyn gekom, hom tegemoet,
Afrikaans 1983
Die engel wat vir my die gesig moes uitlê, gaan toe vorentoe en kry 'n ander engel wat na hom toe kom.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Kyk, die engel wat met my praat, was besig om weg te gaan toe 'n tweede engel hom tegemoet kom
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Die engel wat vir my moes sê wat alles beteken, het weggegaan. Maar 'n ander engel het na hom toe gegaan en vir hom gesê:
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Die engel wat vroeër met my gepraat het, het op pad Jerusalem toe ’n ander engel raakgeloop.