Zechariah 2:7 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Red jou, o Sion, wat by die dogter van Babel woon.
Afrikaans (NLV) 2011
Kom weg! Vlug na Jerusalem, julle wat in Babilon in ballingskap was!”
Afrikaans 1933/1953
Op, o Sion, red jouself, jy wat woon by die dogter van Babel!
Afrikaans 1983
Kom, Sion, jy wat in Babel woon, kom weg daar!
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
“Kom! Vlug weg, Sion, julle wat by die dogter van Babel woon!”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Julle wat nou in die land Babel woon, julle moet daar uitkom en weggaan.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Julle wat in Babilonië bly, maak dat julle daar wegkom. Vlug na Jerusalem toe terug!”