Zechariah 3:6 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En die engel van die HERE het teen Josua geprotesteer en gesê:
Afrikaans (NLV) 2011
Daarna het die engel van die Here baie plegtig met Jesua gepraat en gesê:
Afrikaans 1933/1953
En die Engel van die HERE het Josua plegtig verseker en gesê:
Afrikaans 1983
Daarna het die engel van die Here vir Jesua belowe:
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
En die engel van die Here het Josua verseker:
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
en Hy het ernstig gepraat met Jesua.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Daarna het die engel van die Here ernstig met Jesua gepraat en gesê: