Zechariah 4:8 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Verder het die woord van die HERE tot my gekom en gesê:
Afrikaans (NLV) 2011
Die woord van die Here het weer na my toe gekom:
Afrikaans 1933/1953
En die woord van die HERE het tot my gekom en gesê:
Afrikaans 1983
Daarna kom die woord van die Here tot my:
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Dít was die woord van die Here aan my:
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Die Here het vir my gesê:
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Daarna het die Here weer met my gepraat en gesê wat ek moet sê: