Zechariah 5:8 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En hy sê: Dit is boosheid. En hy het dit in die middel van die efa gegooi; en hy het die gewig van lood op die mond daarvan gegooi.
Afrikaans (NLV) 2011
Die engel het gesê: “Haar naam is Goddeloosheid!” Hy het haar toe weer in die mandjie teruggedruk en die swaar deksel toegemaak.
Afrikaans 1933/1953
En hy sê: Dit is die goddeloosheid. En hy het haar binne-in die efa teruggewerp en die looddeksel op die opening daarvan gegooi.
Afrikaans 1983
Die engel het gesê: “Dit is die goddeloosheid!” Hy het haar teruggestamp in die mandjie en die looddeksel oor die bek toegeklap.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
En die engel sê: “Dit is die goddeloosheid.” Hy het haar in die mandjie teruggedruk en die looddeksel oor die opening geplaas.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Die engel het gesê: “Dit is die sonde!” Hy het die vrou in die mandjie ingestamp en hy het die deksel toegemaak.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Die engel het gesê: “As julle na haar kyk, sien julle alles wat sleg is.” Hy het haar in die mandjie teruggestamp en die swaar deksel toegemaak.