Zechariah 6:3 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En in die derde wa wit perde; en in die vierde strydwa gegrilde en baai perde.
Afrikaans (NLV) 2011
die derde een deur wit perde en die vierde een deur bont perde.
Afrikaans 1933/1953
en voor die derde wa wit perde, en voor die vierde wa bont perde, sterkes.
Afrikaans 1983
Voor die derde was wit perde en voor die vierde skimmels.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
die derde wit perde, en die vierde strydwa skimmelperde. Dit was sterk perde.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Voor die derde oorlogkar was wit perde, en voor die vierde oorlogkar was grys perde.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Voor die derde oorlogswa was daar wit perde, en bont perde voor die vierde strydwa. Die perde was almal baie sterk.