Zechariah 6:9 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En die woord van die HERE het tot my gekom en gesê:
Afrikaans (NLV) 2011
Ek het nog ’n boodskap van die Here ontvang:
Afrikaans 1933/1953
En die woord van die HERE het tot my gekom en gesê:
Afrikaans 1983
Die woord van die Here het tot my gekom en gesê:
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Dit was die woord van die Here aan my:
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Die Here het vir my gesê:
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Die Here het my ’n opdrag gegee wat ek moes doen.