Zechariah 7:4 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Toe het die woord van die HERE van die leërskare tot my gekom en gesê:
Afrikaans (NLV) 2011
Die Here, die Almagtige, het hierdie boodskap aan my gegee:
Afrikaans 1933/1953
Daarop het die woord van die HERE van die leërskare tot my gekom en gesê:
Afrikaans 1983
Die woord van die Here die Almagtige het toe tot my gekom:
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Toe was dít die woord van die Here, Heerser oor alle magte, aan my:
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Die Here het toe vir my gesê:
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Die Here het vir Sagaria gesê: