Zechariah 7:8 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En die woord van die HERE het tot Sagaria gekom en gesê:
Afrikaans (NLV) 2011
Hierdie boodskap het ook van die Here na Sagaria gekom:
Afrikaans 1933/1953
Verder het die woord van die HERE tot Sagar¡a gekom en gesê:
Afrikaans 1983
Dié woord van die Here het ook tot Sagaria gekom:
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Daarna was die woord van die Here aan Sagaria:
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Die Here het vir Sagaria gesê:
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Die Here het weer vir Sagaria gebruik om met die volk te praat. Sagaria het vir hulle gesê: