Zechariah 8:1 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Weer het die woord van die HERE van die leërskare tot my gekom en gesê:
Afrikaans (NLV) 2011
Daar was nog ’n boodskap van die Here, die Almagtige, aan my.
Afrikaans 1933/1953
En die woord van die HERE van die leërskare het gekom en gesê:
Afrikaans 1983
Die woord van die Here die Almagtige het tot my gekom.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Dít was die woord van die Here, Heerser oor alle magte:
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Die Here wat oor alles regeer, het met Sagaria gepraat.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Die Here het vir Sagaria gesê om weer met sy volk te praat.