Zephaniah 1:11 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Huil, inwoners van Maktes, want al die handelaars is uitgeroei; almal wat silwer dra, word uitgeroei.
Afrikaans (NLV) 2011
Inwoners van die markplek, huil! Want almal sal sterf wat daar koop en verkoop.
Afrikaans 1933/1953
Huil, o inwoners van die Vysel! want al die koopmans gaan te gronde, almal wat geld afweeg, word uitgeroei.
Afrikaans 1983
Huil, inwoners van die Vysel, want al die handelaars word uitgedelg, almal wat geld afweeg, word uitgeroei.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Weeklaag, inwoners van die markdistrik, want al die handelaars het stil geword; almal wat silwer afweeg, is uitgeroei.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Mense wat in die Vysel woon, julle moet huil, want die handelaars sal sterf.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Dit sal ook droewig gaan met mense wat in die besigheidsgebied van die stad bly, want die besigheidsmense gaan sterf.