Zephaniah 1:2 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Ek sal alles uit die land met die banvloek tref, spreek die HERE.
Afrikaans (NLV) 2011
Die Here sê: “Ek gaan alles op aarde wegneem:
Afrikaans 1933/1953
Saamskraap, wegraap sal Ek alles van die aardbodem af weg, spreek die HERE.
Afrikaans 1983
Ek gaan 'n einde maak aan alles op aarde, sê die Here,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
“Ek gaan beslis alles van die aardbodem af uitwis, ” is die uitspraak van die Here.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Die Here sê: “Ek sal alles wegvee van die aarde af.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Die Here sê dat Hy alles van die aarde af gaan vee.