Zephaniah 1:8 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En op die dag van die offer van die HERE, sal Ek besoeking doen oor die vorste en die koning se kinders en almal wat met vreemde klere aangetrek is.
Afrikaans (NLV) 2011
Die Here sê: “Op die dag van die offerfees sal Ek die leiers en die prinse straf. Ek sal ook die mense straf wat heidense gewoontes navolg.
Afrikaans 1933/1953
En op die dag van die offer van die HERE sal Ek besoeking doen oor die vorste en die prinse en oor almal wat uitlandse klere dra.
Afrikaans 1983
Op die dag van die maaltyd sal Ek, die Here, die amptenare en die prinse straf, almal wat uitlandse klere dra.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
“En op die Here se offerdag gaan die volgende gebeur: Ek gaan afreken met die leiers, met die koning se seuns en almal wat uitlandse klere dra.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Die Here sê: “Op daardie dag sal Ek die amptenare en die prinse straf, almal wat klere dra van ander lande.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Wanneer die tyd aanbreek om met hulle af te reken, gaan die Here die leiers en die prinse van Juda straf. Hy gaan ook die mense straf wat die gewoontes van die heidense volke navolg.