bible
ra
🌐 Language
English
Español
Français
Deutsch
Português
Italiano
Nederlands
Русский
中文
日本語
한국어
العربية
Türkçe
Tiếng Việt
ไทย
Indonesia
All Languages
Home
/
Afrikaans
/
Afrikaans 1983
/
1 Chronicles 3
1 Chronicles 3
Afrikaans 1983
← Chapter 2
Jump to:
Chapter 1
Chapter 2
Chapter 3
Chapter 4
Chapter 5
Chapter 6
Chapter 7
Chapter 8
Chapter 9
Chapter 10
Chapter 11
Chapter 12
Chapter 13
Chapter 14
Chapter 15
Chapter 16
Chapter 17
Chapter 18
Chapter 19
Chapter 20
Chapter 21
Chapter 22
Chapter 23
Chapter 24
Chapter 25
Chapter 26
Chapter 27
Chapter 28
Chapter 29
Chapter 4 →
1
Die volgende was Dawid se seuns wat in Hebron vir hom gebore is: die oudste was Amnon uit die Jisreëlitiese vrou Aginoam; die tweede Daniël uit die Karmelitiese vrou Abigajil;
2
die derde, Absalom, was 'n seun van Maäka dogter van koning Talmai van Gesur; die vierde, Adonia, was 'n seun van Gaggit;
3
die vyfde, Sefatja, se ma was Abital; en die sesde, Jitream, was die seun van Dawid se vrou Egla.
4
Dié ses is vir hom in Hebron gebore, waar hy sewe jaar en ses maande lank koning was. In Jerusalem was hy drie en dertig jaar lank koning.
5
Die volgende seuns is vir hom in Jerusalem gebore: Sima, Sobab, Natan en Salomo, al vier seuns van Batseba dogter van Ammiël,
6
en verder die nege seuns Jibgar, Elisua, Elpelet,
7
Noga, Nefeg, Jafia,
8
Elisama, Eljada en Elifelet.
9
Behalwe die seuns van die byvroue was dit al Dawid se seuns, maar hulle het 'n suster ook gehad: Tamar.
10
Die seun van Salomo was Rehabeam, en die geslag loop dan oor Abia, Asa, Josafat,
11
Joram, Ahasia, Joas,
12
Amasia, Asarja, Jotam,
13
Agas, Hiskia, Manasse
14
en Amon tot by Josia.
15
Josia se seuns was: Joganan, die oudste, die tweede oudste Jojakim, die derde Sedekia en die vierde Sallum.
16
Die seuns van Jojakim was Jojagin en Sedekia.
17
Die seuns van die balling Jojagin was Sealtiël,
18
Malkiram, Pedaja, Senassar, Jekamja, Hosama en Nedabja.
19
Die seuns van Pedaja was Serubbabel en Simi. Die seuns van Serubbabel was Mesullam en Gananja wat 'n suster Selomit gehad het,
20
en verder die vyf seuns Gasuba, Ohel, Berekja, Gasadja en Jusab-Gesed.
21
Gananja se seuns was Pelatja en Jesaja, en die seuns van Refaja was Arnan, Obadja en Sekanja.
22
Die ses seuns van Sekanja was Semaja, Gattus, Jigal, Bariag, Nearja en Safat.
23
Nearja het drie seuns gehad: Eljoënai, Hiskia en Asrikam.
24
Eljoënai se sewe seuns was Hodauja, Eljasib, Pelaja, Akkub, Joganan, Delaja en Anani.
← Chapter 2
Jump to:
Chapter 1
Chapter 2
Chapter 3
Chapter 4
Chapter 5
Chapter 6
Chapter 7
Chapter 8
Chapter 9
Chapter 10
Chapter 11
Chapter 12
Chapter 13
Chapter 14
Chapter 15
Chapter 16
Chapter 17
Chapter 18
Chapter 19
Chapter 20
Chapter 21
Chapter 22
Chapter 23
Chapter 24
Chapter 25
Chapter 26
Chapter 27
Chapter 28
Chapter 29
Chapter 4 →
All chapters:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
22
23
24
25
26
27
28
29