bible
ra
🌐 Language
English
Español
Français
Deutsch
Português
Italiano
Nederlands
Русский
中文
日本語
한국어
العربية
Türkçe
Tiếng Việt
ไทย
Indonesia
All Languages
Home
/
Afrikaans
/
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
/
1 Chronicles 3
1 Chronicles 3
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
← Chapter 2
Jump to:
Chapter 1
Chapter 2
Chapter 3
Chapter 4
Chapter 5
Chapter 6
Chapter 7
Chapter 8
Chapter 9
Chapter 10
Chapter 11
Chapter 12
Chapter 13
Chapter 14
Chapter 15
Chapter 16
Chapter 17
Chapter 18
Chapter 19
Chapter 20
Chapter 21
Chapter 22
Chapter 23
Chapter 24
Chapter 25
Chapter 26
Chapter 27
Chapter 28
Chapter 29
Chapter 4 →
1
Dit was Dawid se seuns wat in Hebron vir hom gebore is: die eersgeborene was Amnon, by Aginoam, die vrou uit Jisreël; die tweede was Daniël, by Abigajil, uit Karmel;
2
die derde was Absalom, die seun van Maäga, die dogter van Talmai, die koning van Gesur; die vierde was Adonia, die seun van Gaggit;
3
die vyfde was Sefatja, by Abital; en die sesde was Jitream, by sy vrou Egla.
4
Ses seuns is vir hom in Hebron gebore, en hy het sewe jaar en ses maande lank daar as koning geheers. Hy het drie-en-dertig jaar lank as koning geheers in Jerusalem.
5
Hierdie seuns is vir hom in Jerusalem gebore: Sima, Sobab, Natan en Salomo – vier by Batsua, die dogter van Ammiël –
6
dan ook Jibgar, Elisama, Elifelet,
7
Noga, Nefeg, Jafia,
8
Elisama, Eljada en Elifelet – nog nege.
9
Dit was al die seuns van Dawid, afgesien van seuns by byvroue. Tamar was hulle suster.
10
Salomo se seun was Rehabeam; Abia was sy seun; dié se seun was Asa; dié se seun was Josafat;
11
dié se seun was Jehoram; dié se seun was Ahasia; dié se seun was Jehoas;
12
dié se seun was Amasia; dié se seun was Asarja; dié se seun was Jotam;
13
dié se seun was Agas; dié se seun was Hiskia; dié se seun was Manasse;
14
dié se seun was Amon; en dié se seun was Josia.
15
Josia se seuns was Joganan, die eersgeborene, Jojakim, die tweede, Sedekia, die derde, en Sallum, die vierde.
16
Jojakim se nageslag was sy seun Jekonja, en sy seun Sedekia.
17
Die seuns van Jekonja, die gevangene, was sy seun, Sealtiël,
18
asook Malkiram, Pedaja, Senassar, Jekamja, Hosama, Nedabja.
19
Pedaja se seuns was Serubbabel en Simi. Serubbabel se seuns was Mesullam en Gananja. Selomit was hulle suster;
20
dan ook Gasuba, Ohel, Beregja, Gasadja, Jusab-Gesed – 5.
21
Gananja se nageslag was Pelatja, Jesaja, die seuns van Refaja, die seuns van Arnan, die seuns van Obadja, die seuns van Seganja.
22
Die nageslag van Seganja was Semaja. Die seuns van Semaja was Gattus, Jigal, Bariag, Nearja, Safat – 6.
23
Nearja se seuns was Eljoënai, Hiskia, Asrikam – 3.
24
Eljoënai se seuns was Hodauja, Eljasib, Pelaja, Akkub, Joganan, Delaja, Anani – 7.
← Chapter 2
Jump to:
Chapter 1
Chapter 2
Chapter 3
Chapter 4
Chapter 5
Chapter 6
Chapter 7
Chapter 8
Chapter 9
Chapter 10
Chapter 11
Chapter 12
Chapter 13
Chapter 14
Chapter 15
Chapter 16
Chapter 17
Chapter 18
Chapter 19
Chapter 20
Chapter 21
Chapter 22
Chapter 23
Chapter 24
Chapter 25
Chapter 26
Chapter 27
Chapter 28
Chapter 29
Chapter 4 →
All chapters:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
22
23
24
25
26
27
28
29