bible
ra
🌐 Language
English
Español
Français
Deutsch
Português
Italiano
Nederlands
Русский
中文
日本語
한국어
العربية
Türkçe
Tiếng Việt
ไทย
Indonesia
All Languages
Home
/
Afrikaans
/
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
/
2 Chronicles 27
2 Chronicles 27
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
← Chapter 26
Jump to:
Chapter 1
Chapter 2
Chapter 3
Chapter 4
Chapter 5
Chapter 6
Chapter 7
Chapter 8
Chapter 9
Chapter 10
Chapter 11
Chapter 12
Chapter 13
Chapter 14
Chapter 15
Chapter 16
Chapter 17
Chapter 18
Chapter 19
Chapter 20
Chapter 21
Chapter 22
Chapter 23
Chapter 24
Chapter 25
Chapter 26
Chapter 27
Chapter 28
Chapter 29
Chapter 30
Chapter 31
Chapter 32
Chapter 33
Chapter 34
Chapter 35
Chapter 36
Chapter 28 →
1
Jotam was vyf-en-twintig jaar oud toe hy koning geword het, en hy het sestien jaar lank as koning geheers in Jerusalem. Sy moeder se naam was Jerusa, dogter van Sadok.
2
Hy het gedoen wat reg is in die oë van die Here, net soos sy vader Ussia gedoen het – hy het net nie die •tempel van die Here binnegegaan nie. Die volk het hulle egter steeds wangedra.
3
Dit is hy wat die boonste poort van die huis van die Here gebou het. Aan die muur by die Ofel het hy baie bouwerk gedoen.
4
Dorpe is deur hom in die bergland van Juda gebou, en in die beboste gebied het hy vestingstede en wagtorings gebou.
5
Hy is ook die een wat teen die koning van die Ammoniete geveg en hulle oorweldig het. Die Ammoniete het daardie jaar vir hom 'n honderd kikkar silwer, tienduisend kor koring en tienduisend kor gars gegee. Dieselfde hoeveelheid het die Ammoniete ook in die tweede en derde jaar aan hom gelewer.
6
Jotam het sy mag stewig gevestig, want hy het sy pad koersvas geloop voor die Here sy God.
7
Die verdere geskiedenis van Jotam, al sy oorloë en ondernemings, kyk, dit is opgeteken in die boekrol van die konings van Israel en Juda.
8
Hy was vyf-en-twintig jaar oud toe hy koning geword het, en hy het sestien jaar lank as koning geheers in Jerusalem.
9
Jotam het by sy voorouers gaan rus, en hulle het hom in die •Stad van Dawid begrawe. Agas, sy seun, het in sy plek koning geword.
← Chapter 26
Jump to:
Chapter 1
Chapter 2
Chapter 3
Chapter 4
Chapter 5
Chapter 6
Chapter 7
Chapter 8
Chapter 9
Chapter 10
Chapter 11
Chapter 12
Chapter 13
Chapter 14
Chapter 15
Chapter 16
Chapter 17
Chapter 18
Chapter 19
Chapter 20
Chapter 21
Chapter 22
Chapter 23
Chapter 24
Chapter 25
Chapter 26
Chapter 27
Chapter 28
Chapter 29
Chapter 30
Chapter 31
Chapter 32
Chapter 33
Chapter 34
Chapter 35
Chapter 36
Chapter 28 →
All chapters:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
22
23
24
25
26
27
28
29
30
31
32
33
34
35
36